Windows 10 Ondersteuning

bekyk of skrap blaaigeskiedenis in microsoft edge

Windows 10

Jou blaaigeskiedenis is die inligting wat Microsoft Edge onthou – insluitend wagwoorde, inligting wat jy op vorms ingevul het, en webwerwe wat jy besoek het – en berg op ’n rekenaar soos jy deur die web blaai.
Om jou blaaigeskiedenis te bekyk, kies Spil > Geskiedenis. Om dit te skrap, kies Maak alle geskiedenis skoon, kies die tipe data of lêers wat jy van jou rekenaar wil verwyder, kies dan Maak skoon.

Windows 10 Mobile

Jou blaaigeskiedenis is die inligting wat Microsoft Edge onthou – insluitend wagwoorde, inligting wat jy op vorms ingevul het, en webwerwe wat jy besoek het – en stoor op ’n toestel soos jy deur die web blaai.
Om jou blaaigeskiedenis te bekyk, kies Meer aksies > Spil > Geskiedenis. Om dit te skrap, kies Maak alle geskiedenis skoon, kies die tipe data of lêers wat jy wil verwyder, kies dan Maak skoon.

Exit mobile version