Waar is my drukker in Windows 10 Mobile?
Kan nie jou drukker in die lys vind nie? Maak seker dis aangeskakel en aan dieselfde Wi-Fi-netwerk as jou foon gekoppel. As jy dit steeds nie kan vind nie, kyk of jou drukker met Windows 10 Mobile versoenbaar is.