stel opgraderings in windows 10 uit

Stel opgraderings in Windows 10 uit

Sommige Windows 10-weergawes stel jou in staat om opgraderings na jou rekenaar uit te stel. Wanneer jy opgraderings uitstel, kan nuwe Windows-kenmerke vir ’n hele paar maande nie afgelaai of geïnstalleer word nie. Uitstel van opgraderings beïnvloed nie sekuriteit-bywerkings nie. Let wel dat die opgradering-uitstellings sal verhoed dat jy die jongste Windows-kenmerke kry sodra dit beskikbaar is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *