windows hello in windows 10

Wat is Windows Hello?

Windows 10

Windows Hello is ’n persoonliker, veiliger manier om kitstoegang tot jou Windows 10-toestelle te kry deur vingerafdruk-, gesig- of oogherkenning te gebruik.

Die meeste rekenaars met vingerafdruklesers is nou gereed om Windows Hello te gebruik, en meer toestelle wat jou gesig en iris herken, gaan binnekort beskikbaar wees. As jy ’n Windows Hello-versoenbare toestel het, is dit hoe dit opgestel word:

windows hello in windows 10
windows hello in windows 10

Windows 10 Mobile

Windows Hello is ’n persoonliker manier om by Windows 10-toestelle aan te meld. Dit herken jou oë om jou identiteit te verifieer, wat beteken dat jy ondernemingsgehalte sekuriteit kry sonder om ’n wagwoord hoef in te tik.
Hoe hou Windows Hello my inligting privaat?
Sommige Lumia-fone wat Windows 10 laat loop, is nou gereed om Windows Hello te gebruik, en meer toestelle wat irisherkenning het, sal binnekort beskikbaar wees.
By Begin, vee oor na die Alle toepassings-lys en kies dan Instellings > Rekeninge > Aanmeldopsies.
Sodra jy opgestel is, sal jy jou foon met een oogopslag kan ontsluit.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.