kontroleer vir bywerkings in windows 10

Werk Windows 10 by

Windows 10 kontroleer van tyd tot tyd vir bywerkings sodat jy dit nie hoef te doen nie. Wanneer ’n bywerking beskikbaar is, word dit outomaties afgelaai en geïnstalleer – en sodoende bly jou rekenaar op datum met die jongste kenmerke.


Om nou vir bywerkings te kontroleer, gaan na Instellings > Bywerking en sekuriteit > Windows Update, en kies Kontroleer vir bywerkings. As Windows Update aandui dat jou rekenaar op datum is, het jy al die bywerkings wat tans beskikbaar is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *