hoe om ’n sterk wagwoord te skep

Skep ’n sterk wagwoord

Sterk wagwoorde help verhoed dat ongemagtigde mense toegang kry tot lêers, programme en ander hulpbronne en moet moeilik wees om te raai of te ontrafel. ’n Goeie wagwoord:

Het ten minste agt karakters
Bevat nie jou gebruikersnaam, regte naam of maatskappy se naam nie


Bevat nie ’n volledige woord nie
Verskil baie van vorige wagwoorde
Bevat hoofletters, kleinletters, syfers en simbole

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *